Die KHO-projekleier Michaela Ecker het, saam met twee maatskappye en gekoördineer deur ICArEHB (Universiteit van Algarve, Faro, Portugal), die eerste voorstel op die gebied van Argeologie vir ‘Teaming for Excellence’ suksesvol ingedien. Die nuwe EU-befondsde projek sal die samewerking tussen die Universiteit van Kiel en die Universiteit van Algarve versterk en ‘n innovasiesentrum genaamd ‘UAlgTec Heritage’ in Algarve vestig.
Vind meer inligting oor die nuwe projek hier.