Bywoning van die Hugo Obermaier-vergadering

Spanlede Michaela Ecker en Rowena Winterhalder sal die 67ste vergadering van die Hugo Obermaier-vereniging in Ferraro, Italië, van 7 tot 11 April bywoon. Hulle sal ‘n plakkaat aanbied en ‘n praatjie hou oor die paleo-omgewing van Maralaleng Pan, ‘n belangrike terrein van die KHO-projek. U kan meer inligting en die program van die vergadering hierContinue reading “Bywoning van die Hugo Obermaier-vergadering”