Op 31 Januarie het die First Lego League sy 15de kompetisie onder die leuse “Unearthed” gehou. Die kompetisie het kinders en jongmense ‘n speelse inleiding tot wetenskap en argeologie gebied. KHO-navorsingsgroepleier Michaela Ecker is genooi om die bydraes van die kinders tussen die ouderdomme van nege en 16 te beoordeel.
Jy kan meer oor die kompetisie hier lees.