Kgalagadi Human Origins

Oor die projek:

Die Emmy Noether-groep ‘Kgalagadi Human Origins’ het in Junie 2021 begin en die projek sal vir die volgende ses jaar duur. Die projek ondersoek die impak van die uiterste klimaatsveranderinge ná die Mid-Pleistoseen-oorgang op menslike evolusie in die suidelike Kalahari-bekken.

Nuus:

Ons verwelkom ons Kiel Universiteit Meesterstudente Helena Pribliczki, Sophia Politt (beide van hierdie studente is deel van die MINERVA-projek) en Rowena Winterhalder (deel van die KHO-projek) by ons span.

Inligting oor ons projekte is nou in Afrikaans beskikbaar en ons werk tans daaraan om meer van die tuisblad te vertaal.

New paper: Rhodes, S.E., Goldberg, P., Ecker, M., Horwitz, L.K., Boaretto, E. and Chazan, M., 2021. Exploring the Later Stone Age at a micro-scale: New high-resolution excavations at Wonderwerk Cave. Quaternary International. https://doi.org/10.1016/j.quaint.2021.10.004

News archive

Volg ons op sosiale media:

op Twitter: @KHO_Project

op Instagram: @KHO_Project

Links

%d bloggers like this: