Die Marie Sklodowska-Curie-projek ‘Mid-Pleistocene environments of the lower Vaal river‘ (MINERVA) ondersoek hoe vroeë Homo sapiens aangepas het by omgewings wat verander en hoe dit hulle bestaanstrategie beïnvloed het in die droë binneland van Suider-Afrika. ‘n Multidissiplinêre ondersoek (wat isotopiese data en die analise van dierbene onder andere insluit) van argeologiese materiaal van Pniel asook ‘n vergelyking met ander argeologiese terreine in die gebied is gebruik om hierdie ondersoek moontlik te maak.
Projek Twitter-rekening (@MINERVA_MSCA) is nou gesluit.
Projekduur: Mei 2019 – April 2021
Hoofondersoeker: Dr. Michaela Ecker
Hoof medewerkers: David Morris, McGregor Museum Kimberley and Sol Plaatje University Kimberley, South Africa & Co-permit holder; Lloyd Rossouw, National Museum Bloemfontein, South Africa; Chris Green, University of Oxford, UK; Hilary Duke & Michael Chazan, University of Toronto, Canada; Marine Frouin, Stony Brook University, USA; Dominic Stratford & Kelita Shadrach, University of the Witwatersrand, South Africa, Cheryl Makarewicz & Nils Anderson, University of Kiel, Germany.

Hierdie projek het befondsing ontvang van die Europese Unie se “Framework Programme for Research and Innovation Horizon 2020” (2014-2020) onder die Marie Skłodowska-Curie-toekenningsooreenkoms No. 837730: https://cordis.europa.eu/project/id/837730
